Ep. 57 - Openbare beskermer pleit, Grondverslag bring verwyt, nog VSA skietterye

Ep. 57 - Openbare beskermer pleit, Grondverslag bring verwyt, nog VSA skietterye

Desde: Podlitiek
0 0 hace 4 meses
Die Amerikaanse outeur Simon Sinek het eenkeer gesê dat meer inligting onder alle omstandighede beter is as minder inligting - juis om die rede van meer inligting, en beter begrip van die beskikbare inligting, is Podlitiek ‘n bietjie meer as ‘n jaar gelede op die been gebring. Hier word braaivleisgesprekke oor die land, sy nuus, en sy politiek maklik en lekker gemaak, met vier jong stemme wat saamstem en verskil oor alles en nog wat.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat ... Más informaciones

Síguenos en Facebook

iAB member
Copyright 2019 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Help